Blog Banner
Verhoudings
Verhoudings

Sit ’n liefdesbriefie in sy aktetas

Verras hom (of julle nou pasgetroud is of nie) met een van hierdie oulike liefdesbriefies in sy aktetas. Dit is nie net romanties nie, maar sal hom ook baie spesiaal laat voel. As jy graag die man in jou lewe spesiaal wil laat voel, is hierdie oulike briefies van...

Verhoudings

Maak só jou ma deel van die troue

Al stem jy en jou ma se smaak nie noodwendig met alles ooreen nie, kan jy haar steeds deel maak van julle troue sonder dat sy oorvat of doen waarvan jy nie hou nie. Lees verder om uit te vind hoe. Troues het nou maar een maal die manier om almal se emosies en...

Verhoudings

Keer so dat jy ’n Bridezilla word

Troues is stresvol en dit is maklik om in ’n onplesierige Bridezilla te verander en verhoudings permanent te beskadig... as jy nie versigtig is nie. Hier is ’n paar dinge om in gedagte te hou. In hierdie lokprent van Trouvoete, die Afrikaanse fliek wat op 18...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021