Berading voor die troue – is dit nodig?
Huweliksberading is die laaste ding waaraan verloofde paartjies dink wanneer hulle troue beplan, aangesien die liefdesvure nog hoog brand. Maar is dit nie miskien ’n slim plan om voorsiening te maak vir die toekoms nie? Die huwelik is nie maanskyn en rose nie......
Die grootste uitdagings in die huwelik
Die huwelik is nie altyd maanskyn en rose nie. Uitvlucht se Clyde Berning gesels oor die grootste uitdagings en hoe julle dit moet hanteer. Clyde Berning is eersdaags te sien in die splinternuwe Afrikaanse fliek Uitvlucht wat deur Regardt van den Bergh en Clara...
Oorkom die struikelblokke in jul verhouding
’n Nuwe verhouding het altyd ’n paar struikelblokke om te oorkom voordat dit groei toe iets dieper... en moontlik trouliefde. Uitvlucht se Clara Joubert gee raad oor hoe om hierdie probleme te oorkom. Verliefwees is een ding, maar ’n nuwe verhouding is dikwels vol...
Wat jy moet weet oor die liefde
Die liefde is een van die wonderlikste geskenke wat die lewe jou kan gee, maar dit is beslis nie altyd maanskyn en rose nie. Ons het by ’n bekende skrywer gaan uitvind watter waarhede agter hierdie lewensveranderende gevoel skuil. Nicholas Sparks is een van die...
Ontsnap van troubeplanning met ’n piekniek
Troubeplanning is veeleisend, maar dit hoef nie tussen julle te kom nie. Maak tyd vir mekaar en gaan vir ’n romantiese piekniek om julle aandag weer vir ’n slag op mekaar te fokus. Soms kan troubelainng heeltemal oorvat en voordat jy jou oë uitvee, is dit al...
Hoe om geskeide ouers deel te maak van julle troudag
Paartjies met geskeide ouers kan ’n mynveld betree wanneer dit kom by troureëlings tref. As albei ouerpare geskei en weer getroud is, kan dit nog meer ingewikkeld raak. Hettie Coetzee het raad oor hoe jy almal by die troue kan betrek sonder om ’n koue oorlog te...
’n Wittebrood op die see
Is julle min lus vir mense, rondry en foonoproepe tydens die eerste week van julle gtroude lewe? Maak dan julle wittebrood ekstra privaat en ekstra spesiaal deur vir julle plek te bespreek op ’n luukse plesierboot om julle huweliksreis mee af te skop. Daar is darem...
Lika Berning se 5 geheime vir ’n gelukkige huwelik
Trouvoete se Lika Berning is al ’n hele paar jaar getroud en het onlangs weer ’n baba ryker geword. Sy verklap hou sy en Clyde hulle huwelik gesond en gelukkig hou. Sy is letterlik Suid-Afrika se ‘liefling’-aktrise en die koningin van Afrikaanse romantiese...