Blog Banner
Verhoudings
Verhoudings

Kinders en pasgetroudes – hoe nou gemaak?

Kinders kan pasgetroude paartjies se lewe nogal kompliseer, omdat trou reeds ’n groot aanpassings is en swaar trek onder ekstra bagasie. Hoe gemaak wanneer ‘jou kinders’ en ‘my kinders’ nou ‘ons kinders’ word? Gina van Staden gee raad.  Spaar R44.90 as jy Die...

Verhoudings

Die Enkel-Ou: Irriteer jou gewoontes hom?

Irriteer jou gewoontes hom dalk so dat dit die rede is hoekom jy steeds enkellopend is? Hugo Ludik van ADAM gesels oor gewoontes wat ouens irriteer. Lees verder om te sien of dit is waar jou probleem lê... Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons kantoor...

Verhoudings

Beskerm jul verhouding teen die verlede

’n Verhouding kan soms swaar trek as gevolg van die verlede. In My Father’s War speel Erica Wessels die rol van ’n vrou wie se man swaar aan die verlede se bagasie dra. Hier is raad oor hoe om te keer dat sulke bagasie julle verhouding kelder. Erica Wessels speel...

Verhoudings

Huweliksbeloftes – vir beter én slegter

Huweliksbeloftes word baie maklik gemaak, met sterre in die oë en pragtige dekor in die agtergrond... maar die realiteit is dat die huwelik nie so maklik is nie. Gina van Staden verduidelik waarom huweliksbeloftes so belangrik is en wat jy moet weet voor jy jouself...

Verhoudings

Mishandeling – is jy ’n slagoffer?

Mishandeling, hetsy fisies of verbaal, is ’n realiteit in ons samelewing en gebeur meestal binne verhoudings of huwelike waar paartjies veronderstel is om mekaar te beskerm. Hilda Cronjé van Twee Grade van Moord deel raad oor hierdie sensitiewe onderwerp. Met die...

Verhoudings

Koue voete – dinge waaroor elke bruid twyfel

Koue voete is ’n normale verskynsel wat amper elke bruid ervaar. In die meeste gevalle is dit maar net ’n kombinasie van troustres – maar in die ander gevalle dalk ’n teken. Hier is ’n paar algemene dinge wat bruide laat stres en hoe jy koue voete kan benader....

Verhoudings

Behou die na-troue romanse só

Moenie dat die romanse na die troue soos mis voor die son verdwyn omdat julle mekaar mos nou ‘gevang’ het nie. Die huwelik is harde werk, wat elke dag aandag vereis. Dit is moeilik vir pasgetroudes om te dink dat die romanse nie altyd so natuurlik en spontaan gaan...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021