Blog Banner
Verhoudings
Verhoudings

Sterk persoonlikheid – stoot dit hom weg?

’n Sterk persoonlikheid kan ’n bate of ’n las wees wanneer dit by verhoudings kom. Is joune dalk wat in die pad staan van ware liefde? BEDERF JOUSELF OF 'N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN TROUKOORS TYDSKRIF AANLYN EN...

Verhoudings

Huwelikskonflik – hoekom dit soms nodig is

Huwelikskonflik klink aaklig, maar dit is eintlik iets wat nodig is om julle verhouding gesond te hou. So pasgetroudes, moenie vlug nie, en benader dit saak só... BEDERF JOUSELF OF ‘N GELIEFDE HIERDIE KERSFEES MET ‘N GESKENK VAN TROUKOORS! BESTEL DIE TROUBOEK EN...

Verhoudings

Ouma – hoekom sy belangrik is vir jou kind

Ouma gaan een van die belangrikste woorde in jou kind se woordeskat wees. Daarom moet julle ’n manier vind om haar in julle baba se lewe in te sluit. Sy kan ’n groot verskil maak...   Daar is slegs 50 eksemplare van DIE TROUBOEK by ons kantoor oor om aanlyn te...

Verhoudings

Jou huwelik – sit só die vonk terug

Jou huwelik gaan beslis nie altyd maanskyn en rose wees nie... daarom moet jy hard daaraan werk om te verseker dat die vonk wat tussen julle is nie geblus word nie. Jou huwelik beslaan die meeste plek in jou lewe en is iets waarmee jy vir baie jare moet saamleef....

Verhoudings

Huwelikskonflik – hanteer dit so

Huwelikskonflik is iets wat geen getroude paartjie kan ontduik nie, maar hoe julle dit gaan hanteer is wat die verskil tussen bly en skei gaan bepaal. Gina van Staden het raad.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Pakkies word...

Verhoudings

Gewig – stoot jou obsessie hom weg?

Gewig is die een ding waaroor die meeste vroue stres en wat die meeste mans irriteer. Sanger, Henrico Coetzer, is hierdie maand die #enkelou wat verklap wat mans daarvan dink.   Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel! Betroubare...

Verhoudings

Skoonma wil my troue steel, help!

Jou skoonma kan ’n groot bate of ’n groot las wees wanneer dit by troubeplanning kom. Dit hang alles af van hoe jy en sy die saak benader. Christell du Preez van The Peachy Peony het raad. Spaar R44.90 as jy Die Trouboek & Troukoors tydskrif nou bestel!...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021