Belangstellings – moet joune altyd dieselfde as syne wees?
Belangstellings bepaal of jy en die man in jou lewe iets in gemeen het. Maar hoeveel kan julle passies van mekaar verskil vir die verhouding om steeds te werk? Die manne van DECA gee hulle opinie... SPESIALE AANBOD VIR TROUKOORS LESERS Het jy al Troukoors se...
Jaloesie is dalk wat julle liefde pootjie
Jaloesie kan julle verhouding kelder. Kaleidoskoop se Jouba Jordaan wat mans, oor die algemeen, van hierdie groenoogmonstertjie dink. Nadat Jouba Jordaan in die sang-groep 4 Oaks gesing het, stig hy in 2006 die groep Kaleidoskoop saam met Anique Jordaan. Hy verklap...
Strooimeisie 101 – wat jy moet weet
’n Strooimeisie is die gom wat ’n troue aanmekaar hou. Christell du Preez van The Peachy Peony gee raad oor hoe jy jou skitterend van hierdie taak kan kwyt. Die laaste eksemplare van Troukoors tydskrif se Spesiale Uitgawe is nou op die rak by Pick ’n Pay, Checkers...
Valentynsdag – is dit vir hom belangrik?
Valentynsdag is die dag van liefde, maar is die regtig vir die man in jou lewe so belangrik? David Louw van Getroud met Rugby deel of Cupid se pyltjie sy hartsnare tref of mis op dié dag. David Louw is bekend vir sy karakter as Petrus Steyn in kykNET se Villa Rosa....
Huweliksprobleme – sien die gevaartekens raak
Huweliksprobleme is algemeen, maar daar is tekens wat daarop kan dui dat julle bootjie op gevaarlike waters dobber. Is julle huwelik veilig? Elke paartjie ervaar een of ander tyd huweliksprobleme en met werk en aandag kan dit beslis opgelos word. Maar wat as die...
Kinders by jou troue – ja of nee?
Kinders en hulle teenwoordigheid by troues is deesdae nogal ’n groot bron van konflik wanneer dit by troues kom. Gina van Staden ondersoek hoe ’n mens hierdie netelige kwessie moet benader. Dit raak ál gewilder dat trou-uitnodigings lees: “Geen kinders asseblief”....
Selfbeeldprobleme – maak dit hom moedeloos?
Selfbeeldprobleme kan dikwels die mense in jou lewe wegstoot. Dit is moeilik vir die man in jou lewe om van jou te hou, as jy dit nie eers self kan doen nie. Jou Romeo se Ruan Wessels verklap hoe ouens hieroor voel. Elke mens is sy eie unieke legkaart,...
Hoe weet jy hy is die regte man vir jou?
Om die regte man te kies is ʼn ernstige kwessie, want deesdae beland baie dames in die egskeidinghof omdat Mnr Reg toe Mnr Verkeerd was (of andersom). Gina van Staden bespreek die kwaliteite waarvoor jy kan soek in die potensiële Mnr Vir Altyd... BEDERF JOUSELF OF...