“Hoe ek liefde gevind het…”
Pieter Marcato en sy vrou, Karin, het by een van sy vertonings ontmoet. Lees verder hoe hy liefde gevind het en geweet het dat sy sy trouvrou is. Pieter Marcato is ’n gevestigde Suid-Afrikaanse sanger, musikant, liedjieskrywer, klankingenieur en musiekvervaardiger....
Huweliksvoornemens vir die Nuwejaar
Huweliksvoornemens kom dalk laaste in jou gedagtes op as jy eers begin dink aan wat jy in die Nuwejaar wil bereik. An-Sophie Jonker motiveer jou om in 2020 aan jou huwelik te werk. Dit is altyd goed om gesonder te wil leef, maar huweliksvoornemens vir die Nuwejaar...
Kersete vir jou skoonfamilie
Om ʼn kersete te hou is gewoonlik baie pret, maar jou eerste een saam met die skoonfamilie kan dalk effens stresvol wees. An-Sophie Jonker het raad. As jy die gelukkige wenner is om jou skoonfamilie vir kersete te onthaal, is hierdie artikel net vir jou. Ons deel...
Raad vir getroudes wat saam werk
Om elke dag in mekaar se geselskap te wees en nog boonop gesamentlike werkspanning te hê, kan ’n uitdaging wees. An-Sophie Jonker het met die groep, Bottomless Coffee Band - wat ook onlangs ’n nuwe enkelsnit uitgereik het, gesels oor hoe hulle dit hanteer. Lees...
Kyle Grant se raad vir julle eerste Kersfees as getroudes
Kersfees is om die draai en dalk is dit julle eerste een as Mnr. en Mev. Kyle Grant, wat onlangs sy eerste solo-enkelsnit uitgereik het, gee raad om hierdie geleentheid onvergeetlik te maak. Kersfees kan ’n baie romantiese en betowerende tyd wees vir pasgetroudes....
Wittebrood op die Tuinroete
Jou wittebrood moet onvergeetlik wees, daarom is dit belangrik om die regte bestemming te kies. Minette Badenhorst het by Clouds End Guest House & Spa gaan uitvind wat jy in gedagte moet hou wanneer jy kies. Waar die wittebrood gehou gaan word, is vir die...
Getroud wees – wat niemand jou vertel nie
Dis nuut en opwindend, maar niemand vertel jou van die klein jakkalsies wat aan die wingerd vreet nie. Veronique Joseph deel geheime oor die eerste paar maande van getroud wees. Die wittebrood is verby en nou keer julle terug om ʼn nuwe lewespatroon saam te vorm,...
Wen Chereé se nuwe album
Wen Chereé Strydom se nuwe album deur hierdie eenvoudige stappe op sosiale media te volg. Lees die artikel vir meer inligting. Nadat sy vir amper tien jaar tjoepstil was, is Suid-Afrika se goue Country-ster, Chereé, uiteindelik terug met haar langverwagte album,...