Blog Banner
Regte Troues
Regte Troues

Sprokiestroue in die bosveld

’n Sprokiestroue in die bosveld was die ideale manier om Rumano en Berdéne se liefde te vier. An-Sophie Lourens vertel meer oor hierdie geleentheid, wat ’n lewendige optrede deur Elvis se Seun ingesluit het. Natuurliefhebbers, Rumano en Berdéne, het dadelik geweet...

Regte Troues

Troue onder die bome en sterre

’n Troue onder die sterre was presies wat Ryno en Amoré graag wou hê om hulle liefde te vier. Minette Badenhorst vertel ons meer oor hierdie piekniek in die bos. Hierdie betowerende troue, verskuil as ʼn weggaanpartytjie, is een vir al die old romantics. Dit gee jou...

Regte Troues

Liefde met die eerste oogopslag

Liefde vind jou soms wanneer jy dit die minste verwag... selfs op iemand anders se troue. An- Sophie Louerens vertel ons meer oor hierdie interessante liefdesverhaal. Dit was liefde met die eerste oogopslag toe Gareth en Karien mekaar op ’n troue ontmoet het....

Regte Troues

Troue met ’n rustieke atmosfeer

ʼn Troue met ʼn rustieke tema en ligte somerskleure het vir Stefan en Elé die elegante en ontspanne atmosfeer gegee wat hulle vir hul troudag wou hê. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind... ʼn Onverwagse motorrit en ure saam vasgevang in die verkeer loop uit op ʼn...

Regte Troues

Troue in ’n klassieke antieke styl

’n Troue in ’n klassieke antieke styl was presies wat Donovan en Courtney vir hulle spesiale dag wou hê. Lees verder om foto’s van hulle mooi dag te sien. Donovan en Courtney het by die beeldskone Oakfield Farm troue gehou. An-Sophie Lourens het gaan uitvind hoe...

Regte Troues

Liefde oorwin alle hartseer

Liefde het al die uitdagings op Schalk en Marla se verhoudingspad oorwin. Minette Badenhorst vertel meer oor die paartjie se pad kansel toe.   Na ʼn tragiese gebeurtenis in 2014, kort voor hulle oorsponklike troudatum, het ʼn wonderwerk en ʼn bondeltjie liefde...

Regte Troues

Liefde wat nie beplan was nie

Liefde bekruip jou soms wanneer jy dit die minste verwag en Suritha en Frikkie het beslis nie gedink dat hulle sou trou toe hulle ontmoet het nie. An-Sophie Lourens vertel hulle storie in vandag se artikel. Die beste oomblikke, veral wanneer dit by liefde kom, is...

Ontmoet Troukoors se redakteur! Volg Yolandé op Instagram by @yolandeedelinski, waar sy elke week meer as 10 000 lesers inspireer met oulike idees en mooi kiekies van regoor die wêreld!

volg ons

nuutste stories

kategorieë

Volg ons op Instagram
Volg ons op Instagram

Proudly designed by Bunnypants Graphic & Web Design Studio | 2021