Eksklusief: Stephantasties stel musiekvideo met troutonele vry
Musikantpaar, Stephantasties en Franzel, het laas jaar die knoop deurgehaak by Oude Hout Montain Lodge in Pretoria. Ons het hulle eerste troufoto’s, deur PhotoElements, eksklusief gedeel en nou deel ons ook die musiekvideo wat op hulle mooiste dag gebaseer is....
Langafstandverhouding word trouliefde
’n Langafstandverhouding was vir vyf jaar Antonie en Rozelle se realiteit. An-Sophie Lourens vertel meer oor die dag waarop hulle lewens saamgebind is. Antonie en Rozelle het na vyf jaar se langsafstandverhouding die knoop deur gehaak. Dit was die begin van ʼn...
Liefde wat nie blind is nie
Liefde was verseker nie blind vir Hyram en Monica die dag toe hulle ontmoet het nie. Hulle het dadelik geweet dat hulle, hulle lewensmaat gevind het en die res van hulle lewens saam met mekaar wil spandeer. In vandag se artikel deel An-Sophie Lourens die storie oor...
Troue in romantiese skakerings van wit en grys
’n Troue in sagte kleurskakerings was presies wat Tiaan en Rochelle wou hê op hulle groot dag. Minette Badenhorst vertel jou meer van hierdie paartjie. Hierdie romantiese troue met ʼn wit en grys kleurskema was die perfekte dag vir Tiaan en Rochelle om trou aan...
Troue in die buitelug in pastelkleure
’n Troue in die buitelug was James en Helen se voorland. Minette Badenhorst vertel meer oor hierdie paartjie se spesiale dag. Hulle het ontmoet by wedersydse vriende se bruidspartytjie-braai. Hy was ʼn strooijonker en sy ʼn bruidsmeisie. Hulle het nie noodwendig...
Liefde sonder moeite
Liefde het moeiteloos gekom vir hierdie paartjie... en hulle troudag het voorgebou op hierdie pragtige, maar gemaklike trant. An-Sophie Lourens deel hulle verhaal. Johan en Chantelle du Toit se liefde was van dag een af moeiteloos. Van ’n gemaklike eerste...
Troue vir ou skoolliefdes
’n Troue was op die karate vir Jan en Alicia, wat mekaar al van skool af bewonder. Minette Badenhorst deel hulle verhaal. Hierdie rustieke troue in kruisement en sagte pienk, vertel die liefdesverhaal van skoolliefde wat ewige liefde geword het. Jan en Alicia was...
Liefde uit die kletskamer
Liefde kan jou soms vind, wanneer jy dit die minste verwag – selfs op ’n onwaarskynlike plek. An-Sophie Louerens deel hierdie paartjie se interessante verhaal. Dietrich en Marguerite sou in hulle wildste drome nie kon dink dat hulle deur Skype liefde sou vind nie....