Liefde wat deur alles bly staan het
Liefde is een van die sterkste fondamente om ’n verhouding op te bou en om die aanslae van die lewe te oorwin. An-Sophie Lourens vertel ons meer van Daneel en Chrisna se besonderse verhaal. “Deur gesondheid en deur siekte,” Daneel en Chrisna de Beer se mooi...
ʼn Bruiloffees met gees!
ʼn Bruiloffees met hope gees is al wat Janike en Stephan Carstens vir hulle troudag wou hê. Dit is presies ook wat dit was, ʼn groot kuier, feesviering en gaste met hope gees. Dit was ʼn stresvrye bruiloffees met ʼn ongelooflike lekker gees vir die getroude...
Troue in warm persskakerings
’n Troue in Marisa Jonker se gunstelingkleur, donkerpers, was die aangewese keuse vir die dag toe sy en Ian Jonker die knoop sou deurhaak. An-Sophie Lourens deel hierdie mooi verhaal met ons. Alhoewel die getroude paartjie saam op skool was, het hulle nie eintlik...
Liefde wat warm klop
ʼn Warm liefde vir mekaar en hulle naastes was, deurlopend, die gevoel wat opgebou het tot Hernus en Elzbeth Bosch se troudag. Dit is ook eienskappe wat hulle nastreef en uitleef. Die nuutgetroude paartjie se huweliksdag was gevul met ʼn warm gevoel van liefde en...
’n Troue met ’n ontspanne atmosfeer
’n Troue sonder drama en vol vreugde is wat dié paartjie graag wou hê. An-Sophie Lourens deel die storie agter hierdie mooi dag. JP en Marianne Slabber se troue was net soos hulle verhouding gemaklik en sonder drama. Almal se harte het oorgeloop van vreugde by...
Wintertroue in pers, turkoois en grys
’n Wintertroue kan nogal ’n uitdaging wees om te reël – veral wanneer jy min tyd het. Maar dit kon nie in die pad staan van Ockert en Louise se mooiste dag nie. Die blitsige beplanning van Ockert en Louise Nel se wintertroue kan inspirerend wees vir enige bruid met...
Troue met ’n klassieke dramatiese atmosfeer
ʼn Troue met ’n klassieke en dramatiese bruilofsfees het Jaco en Annchen Steyn soos ʼn skoen gepas. An-Sophie Lourens vertel meer oor hierdie spoggeleentheid. Hulle het by Blomfontein in Cradock hulle beloftes aan mekaar afgelê en hulle dekor en die atmosfeer was...
Troue met hope liefde en sprankel
’n Troue met hope liefde en sprankel was Kristin en Jonker se droom. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind. Hierdie pragtige troue met die helder blomme dekor en sagte sjampanjegoue kleure het dadelik ons oog gevang. Dit is modern vermeng met opgewekte...