Maak jou eie paaseiers uit sjokolade
Maak jou kind se eerste Paasfees ekstra-spesiaal met tuisgemaakte sjokolade paaseiers vir die hele gesin. Grootmense sal dit net soveel geniet. Tuisgemaakte geskenke is deesdae die in ding, veral as daardie tuisgemaakte items nog eetbaar is ook. Daarom sal jy nie...
Verwelkom jou gaste met tuisgemaakte drankies
Dit is ’n splinternuwe jaar en weer tyd vir partytjies en funksies... en as dit julle eerstes is as getroudes, wil jy beslis die gaste beïndruk. Verwelkom gaste met drankies wat jy self gemaak en kreatief voorgesit het. Dit is deesdae te duur om ’n oop kroeg te hê...
Sjokolade-geskenkies vir die gaste by jou troue
Geskenkies vir die gaste by jou troue, kan nogal ʼn kopkrap afgee. Sjokolade is ʼn klassieke gunsteling wat enige gas spesiaal laat voel, veral met ietsie uit ʼn professionele sjokoladehuis soos Huguenot fine chocolates in Franschoek. Die fliek Chocolat, het die...
Ontsnap van troubeplanning met ’n piekniek
Troubeplanning is veeleisend, maar dit hoef nie tussen julle te kom nie. Maak tyd vir mekaar en gaan vir ’n romantiese piekniek om julle aandag weer vir ’n slag op mekaar te fokus. Soms kan troubelainng heeltemal oorvat en voordat jy jou oë uitvee, is dit al...
Bederf jou lyf met ’n afskilfering voor jou troudag
Daar is niks mooier as ’n bruid met ’n mooi, gladde vel op haar troudag nie. Bederf jou lyf met hierdie oulike skropsout wat jy sommer self kan maak. Skropsout is ’n gewilde lyfbehandeling waarin ’n growwe korrelmengsel oor die hele lyf gesmeer word om die eerste...
Oulike idees vir nagereg
As jy lus is om iets uniek en ander voor te sit vir nagereg by jou troue of wanneer skoonma weer by julle kom eet, sal jy mal wees oor hierdie oulike resepte van Melkkos & Merlot. Probeer dit! Kos word deesdae beskou as ’n kuns en daar is baie mede-kunstenaars...
Toffie-appels vir jou troue
Vintage en plaasstyltroues, met lekkergoedtafels en snoeperye, is deesdae baie gewild en het ou gunstelinge, soos toffie-appels weer laat herleef. Jy kan dit op jou troue hê en dit sommer self maak ook. Die lekkerste ding van ’n vintage of plaasstyl troue, is dat...
Heerlike soetgoed
’n Tafel met ’n verskeidenheid soetgoed, by jou troue, sal gaste nie net baie welkom laat voel nie, maar ook die kakebene besig en die hongerkolle weg hou. Jou troue is om die draai en jy is besig om alles te finaliseer en sou graag ’n tafel met peuselhappies wou...
- « Previous
- 1
- 2
- 3
- 4
- Next »