Papierblomme vir jou mooiste dag
Papierblomme is die perfekte oplossing as jy nie kans sien om ʼn appel en ʼn ui te betaal vir die blomme op jou troue nie en ook om die moontlikheid van verlepte blomme te voorkom. Papierblomme is ʼn nuwe dekortendens wat groot aftrek kry. Minnette Badenhorst van...
Troutoebehore wat jy weer kan gebruik
Troutoebehore kan ’n fortuin kos, maar as jy slim is kan jy dit weer gebruik. An-Sophie Lourens vertel jou meer hieroor. Die meeste troutoebehore kan jou nogal ʼn arm en ʼn been kos. Deesdae dink ʼn mens twee keer voor jy sommer net enigiets mooi op jou troudag wil...
Maak die beste van klein vertrekke in julle eerste huis
Pasgetroude paartjies se eerste huis is gewoonlik nie baie groot nie. Maar dit beteken nie dat dit beknop hoef te lyk nie. Zane Pretorius van Block and Chisel gee raad om die klein vetrekke van julle eerste huis snoesig en modern te laat vertoon. Daar is niks so...
5 geskenkidees vir ’n kombuistee
Maak seker oulike en unieke geskenke, wat onthou en waardeer sal word, by die volgende kombuistee wat jy moet bywoon met Yuppiechef se oulike versameling produkte wat aanlyn gekoop kan word. Die troukoors loop hoog onder jou vriendinne en dit voel vir jou asof jy...
2015 se warmste kleure
Claire Bond van Plascon verklap wat die gewildste kleure in 2015 gaan wees om jou huis mee te versier. Maak seker dat julle nuwe nessie sprankel met ’n nuwe lagie verf voordat julle in trek. Die troue is gereël en dit is nog net julle nuwe nessie wat ’n bietjie...