by Troukoors | Jun 25, 2019 | Verhoudings
Dis nuut en opwindend, maar niemand vertel jou van die klein jakkalsies wat aan die wingerd vreet nie. Veronique Joseph deel geheime oor die eerste paar maande van getroud wees. Die wittebrood is verby en nou keer julle terug om ʼn nuwe lewespatroon saam te vorm, dus...
by Troukoors | Jun 25, 2019 | Ander, Verhoudings
Wen Chereé Strydom se nuwe album deur hierdie eenvoudige stappe op sosiale media te volg. Lees die artikel vir meer inligting. Nadat sy vir amper tien jaar tjoepstil was, is Suid-Afrika se goue Country-ster, Chereé, uiteindelik terug met haar langverwagte album, Wilde...
by Troukoors | Jan 29, 2019 | Ander, Verhoudings
’n Mini-wittebrood is deesdae die in-ding. Marida van Schalkwyk vertel hoekom ’n naweek by KolKol Mountain Lodge in die Overberg paartjies se stoutste verwagtinge sal oortref. Een uur vanaf Kaapstad, 35km vanaf Hermanus, ontmoet romantiek en natuurskoon mekaar. KolKol...
by Troukoors | Oct 3, 2018 | Mode en Skoonheid, Verhoudings
’n Boudoir-fotosessie is dalk ʼn onderwerp wat liefs oor gefluister wil word, tog is dit een van die spesiaalste geskenke wat jy vir jou man of verloofde kan gee. An-Sophie Lourens het meer hieroor gaan uitvind. As jy dink jy is te skaam, te mollig of nie “model”...
by Troukoors | Jul 17, 2018 | Verhoudings
Egskeiding is ongelukkig ’n nare realiteit. Nie alle huwelike hou vir altyd nie en as joune aan ’n draadjie hang, is hier ’n paar dinge wat jy moet weet. Fynskrif is ’n splinternuwe regsdrama wat op Dinsdae op kykNET (kanaal 144) te sien is en spog met ’n puik...
by Troukoors | Apr 11, 2018 | Beplanning, Verhoudings
Julle wil graag julle eie troubeloftes skryf vir die belangrikste dag in julle lewe, maar weet nie waar om te begin nie. Hier is raad wat die hele proses vir julle altwee sal makliker maak. Jy het dit al ’n duisend keer in flieks of by ander troues gesien en dit is...