Troue in die Kaap

’n Troue in die Kaap het perfek by Charl en Mia se liefdesverhaal ingepas. An-Sophie Lourens verklap meer oor hulle spesiale dag. Charl en Mia Bester se Kaapse avontuur het hulle verlief, verloof en getroud gelaat. Hulle het ook, nes die Kaap in ʼn romantiese, tydlose...

Troue vir ou skoolmaats en sielsgenote

’n Troue by Duck Point Venue was op die kaarte vir ou skoolvriende, wat besef het dat hulle sielsgenote is. An-Sophie Lourens deel hierdie mooi storie met ons. Jan-Paul en Chrisley Botha se liefdesverhaal het begin toe hulle, in graad sewe, by die kerk ontmoet het....

Boeretroue met styl en flair

ʼn Boeretroue, met ’n jolige atmosfeer in ʼn beeldskone klipskuur, met geurige kos en musiek wat die voete laat juk was die wenbestanddele van Sors en Emmerenchia Snyman se spesiale dag. Natuurlik en stylvol was wat die bruidspaar wou hê vir hulle mooiste dag en dis...

Troue in delft-blou en pienk

’n Troue is wat gebeur wanneer ’n vriendskap ontwikkel in iets meer. Minette Badenhorst deel hierdie mooi verhaal met ons.   Hierdie pragtige troue met delft blou het dadelik my oog gevang. Die kombinasie daarvan met die pienk blomme was perfeksie. Nico en Cecile se...

Troue met baie selfdoen-elemente en sentiment

’n Troue was die uiteinde van twee teenpole wat liefde in mekaar gevind het. An-Sophie Lourens deel hierdie storie met ons. Hulle sê opposites attract, en in hierdie geval was dit verseker waar. Sam, die Engelse dromer en Marleen, die Afrikaanse realis se paadjies het...

Straattroue in die Kaap

’n Straattroue is nie iets wat jy elke dag sien nie. Daarom was Pieter en Clarise se mooiste dag so uniek. An-Sophie Lourens verklap meer hieroor. Pieter en Clarise se droom was om iets buitengewoon te doen wat die atmosfeer van die Karoo weerspieël. Hulle het hulle...