Troue in warm persskakerings

’n Troue in Marisa Jonker se gunstelingkleur, donkerpers, was die aangewese keuse vir die dag toe sy en Ian Jonker die knoop sou deurhaak. An-Sophie Lourens deel hierdie mooi verhaal met ons. Alhoewel die getroude paartjie saam op skool was, het hulle nie eintlik van...

Liefde wat warm klop

ʼn Warm liefde vir mekaar en hulle naastes was, deurlopend, die gevoel wat opgebou het tot Hernus en Elzbeth Bosch se troudag. Dit is ook eienskappe wat hulle nastreef en uitleef. Die nuutgetroude paartjie se huweliksdag was gevul met ʼn warm gevoel van liefde en...

’n Troue met ’n ontspanne atmosfeer

’n Troue sonder drama en vol vreugde is wat dié paartjie graag wou hê. An-Sophie Lourens deel die storie agter hierdie mooi dag. JP en Marianne Slabber se troue was net soos hulle verhouding gemaklik en sonder drama. Almal se harte het oorgeloop van vreugde by hulle...

Wintertroue in pers, turkoois en grys

’n Wintertroue kan nogal ’n uitdaging wees om te reël – veral wanneer jy min tyd het. Maar dit kon nie in die pad staan van Ockert en Louise se mooiste dag nie. Die blitsige beplanning van Ockert en Louise Nel se wintertroue kan inspirerend wees vir enige bruid met...

Troue met ’n klassieke dramatiese atmosfeer

ʼn Troue met ’n klassieke en dramatiese bruilofsfees het Jaco en Annchen Steyn soos ʼn skoen gepas. An-Sophie Lourens vertel meer oor hierdie spoggeleentheid. Hulle het by Blomfontein in Cradock hulle beloftes aan mekaar afgelê en hulle dekor en die atmosfeer was so...

Troue met hope liefde en sprankel

’n Troue met hope liefde en sprankel was Kristin en Jonker se droom. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind. Hierdie pragtige troue met die helder blomme dekor en sagte sjampanjegoue kleure het dadelik ons oog gevang. Dit is modern vermeng met opgewekte...