Uit die hart van ’n bruidegom

Christiaan Baartman se nuwe enkelsnit en musiekvideo gee die bruidegom se perspektief van die troudag. Minette Badenhorst deel meer hieroor in vandag se artikel. Christiaan Baartman se splinternuwe enkelsnit, My Vrou, is onlangs aan radiostasies landswyd vrygestel en...

Toegewyde liefde

Reinard en Tania Kruger het hulle toegewyde liefde aan mekaar bewys deur nie terug te staan vir die Covid-19 beperkings op troues nie, maar steeds voort te gaan met hulle troudag. Reinard, die baskitaarspeler en agtergrondsanger van die musiekgroep, Wit Kasteel,...

Lyk stylvol as jy troue beplan

’n Gesigmasker is hierdie seisoen se nuutste mode-item en as jy hom móét dra wanneer jy werk en troue beplan, kan jy net sowel stylvol lyk… klerekas.com kan jou hiermee help. Die Covid-19 het ons lewens redelik kom deurmekaar krap en ons manier van leef ten...

Vlekkelose vel vir jou troudag

ʼn Vlekkelose vel is seker een van elke toekomstige bruid se begeertes vir haar groot dag omdat dit so groot invloed op jou algehele voorkoms het. Tog, soos ons almal weet is dit makliker gesê as gedaan. An-Sophie Jonker het by Dr. Juanita Kilian, die stigter van DrK...

Wen meer as R60 000 se pryse!

Wen meer as R60 000 se pryse, staan die kans om op TV te wees én ruk jou lyf reg wanneer jy deel word van ons 12 weke-troufiksheidsuitdaging, wat ontwerp is vir almal wat hierdie jaar ’n troue moet bywoon! Is jy ’n bruid, strooimeisie, bruid se ma of net ’n vriendin...