by Troukoors | Feb 8, 2021 | Ongekategoriseerd
Loriska Bubb, een van die lede van die bekende meisiesgroep, MWAH!, het onlangs trou beloof aan die liefde van haar lewe. Sy vertel meer oor haar spesiale dag. Erwin en Loriska het mekaar by ’n braai ontmoet en sy was dadelik aangetrokke tot hierdie lang atletiese...
by Troukoors | Nov 6, 2020 | Ongekategoriseerd
Elzette Esplin van One Off Design in Sasolburg sê dat dit goed is vir pasgetroudes om ՚n huis te kies wat hulle saam kan omskep. Lees verder hoe pasgetroudes, met behulp van die sementbasis produk Mixx, ՚n stukkie van albei in hul nuwe liefdesnes kan vasvang. AS...
by Troukoors | Oct 28, 2020 | Ongekategoriseerd
As jy op soek is na ’n spesiale manier om ’n kreatiewe bruid se hennepartytjie te vier, is One Off Design se werkswinkels dalk iets om te oorweeg. Gina van Staden vertel meer hieroor in vandag se artikel. Elzette Esplin, ontwerper, argitek en eienaar van One Off...
by Troukoors | Sep 25, 2020 | Ongekategoriseerd
Vyf gelukkige lesers kan elk ’n Military Wives-geskenkpak wen vir die kombuis! Lees verder om te sien hoe. Military Wives, ’n lieflike rolprent oor hoe vroue mekaar deur middel van musiek inspireer en motiveer terwyl hulle mans weg is van die huis af vir diensplig,...
by Troukoors | Jul 11, 2020 | Ongekategoriseerd
Na maande se beplanning breek jou troudag aan en dis tyd om die vrugte te pluk van jou harde werk. Ongelukkig verloop alles nie altyd volgens plan nie, so wees voorbereid… Volgens Veronique Joseph moet elke bruid ’n krisiskissie byderhand hê, sodat sy die klein...
by Troukoors | Jul 7, 2020 | Ongekategoriseerd
’n Mooi en intieme troue vir sangeres, Verona Goslett, het die groot bruiloffees wat aanvanklik beplan was vervang. Minette Badenhorst verklap meer oor hulle spesiale dag. As gevolg van die Covid-19 pandemie en die nationale inperkings, kon Verona en FP nie hulle...