Troukoek 101 – Die nuutste tendense

Troukoek het oor die jare baie verander en al elke vorm en smaak denkbaar aangeneem. Tanja Kitching van Castello Di Monte verklap wat die nuutste tendense onder bruide is. Troukoek bly nou maar een maal ’n gewilde item by troues. Dit is net die vorm, smaak, styl en...

Vermaak vir kinders by jou troue

Vermaak vir kinders op ʼn troue is glad nie ʼn slegte plan as jy bang is dat die kinders die troue gaan oorneem nie. Verveelde kinders is dus woelig en kan maklik die aandag van julle ontneem. Daar is vele maniere om kinders besig te hou en vermaak aan hulle te...

Verversings voor die onthaal

Verversings voor die onthaal is ʼn gunsteling by troues. Dit skep ʼn ontspanne atmosfeer en kry almal in ʼn vrolike, feestelike bui. Bier en siders is wel die mees algemene verversings, maar is verseker nie die enigste opsie nie. Bier en ander gebottelde drankies is...

Middagtroue 101- rig jou venue so in

’n Middagtroue kan lekker gesellig wees en jou venue eintlik meer komplementeer as wat jy sou dink. Ourief se span gee vir Minette Badenhorst raad oor hoe om seker te maak jy kry die beste uit jou middagtroue uit. Ourief is ʼn unieke plattelandse venue wat net...

Huur slim wanneer jy trou!

Huur die meeste van jou trou-items – dit is onlogies om nie alle beskikbare hulpbronne te ondersoek en te oorweeg nie. Charlene Kotzé het gaan kers opsteek by kenners oor die moets en moenies. Daar is soveel moontlikhede, dat dit die keuses rondom die huur van...

Trougaste kan só gemaklik gehou word!

Trougaste is gewoonlik honger en geïrriteerd na die lang kerkseremonie. Verdere lang rondstaansessies kan nog meer sieldodend wees. Charlene Kotzé het gaan uitvind hoe om trougaste geduldig en rustig te hou tydens eindelose familiefoto’s. Geen troue het waarskynlik al...