by Troukoors | Mar 5, 2019 | Beplanning
’n Troue in die bos, is presies wat jy sal kry wanneer jy by Sekopo Private Game Reserve gaan aanklop. An-Sophie Jonker verklap mooi oor hierdie oulike venue. Sekopo Private Game Reserve, geleë in die Waterberg distrik naby Naboomspruit, staan reg om jou te help met...
by Troukoors | Feb 25, 2019 | Beplanning
Oppie Plaas… ʼn lekker sterk koppie boeretroos, varsgebakte melktert, vlaktes met groen gras, beeste wat wei, die hoenders wat kekkel en kraai, ʼn ou draadloos en sielsrus. Dit is slegs ʼn paar woorde wat meeste van ons, ons mee kan vereenselwig as ons dink aan...
by Troukoors | Feb 18, 2019 | Beplanning
Troutendense kom en gaan en dit is belangrik om op hoogte te bly van wat gewild gaan wees en wat nie. An-Sophie Jonker gesels met Tsekama hieroor. Tsekama Wedding Venue and Private Game Reserve het talle nuwe troutendense by hulle troues weerspieël in 2018. So kom ons...
by Troukoors | Feb 11, 2019 | Beplanning, Huisdekor
Papierblomme is die perfekte oplossing as jy nie kans sien om ʼn appel en ʼn ui te betaal vir die blomme op jou troue nie en ook om die moontlikheid van verlepte blomme te voorkom. Papierblomme is ʼn nuwe dekortendens wat groot aftrek kry. Minnette Badenhorst van...
by Troukoors | Feb 5, 2019 | Beplanning
Monte de Dios laat jou dadelik terugdink aan jou gunstelingsprokiesverhaal as kind. Met die Bronberg en pragtige perde in die agtergrond, is dit die perfekte plek vir ʼn sprokiesverhaal troue. Alesia van Achterbergh, koördineerder en beplanner, vertel ons presies wat...
by Troukoors | Jan 22, 2019 | Beplanning
Jou troudag se tydlyn is tot in die fynste detail uitgewerk. Al probleem is, jou fotograaf lig jou in, jou tye gaan nie werk met al die foto’s wat julle wil neem nie. Hoe nou gemaak? ʼn Uitstekende fotograaf, Shandré, van Floral Photography, gee vir ons twaalf...