by Troukoors | Apr 23, 2019 | Beplanning
Troubeplanning, veral oor ’n afstand, maak grotendeels staat op watter verskaffers jy gebruik en of hulle betroubaar is. Johan Ungerer gesels met Marlize Leyden oor hoe hy te werk gegaan het om ’n Weskustroue vanuit Gauteng te beplan. Op ’n windstil Weskus-namiddag...
by Troukoors | Apr 23, 2019 | Beplanning
Monte De Dios is ’n pragtige Spaanse Villa wat alles waarvan jy kan droom vir jou spesiale dag saamvat. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor hierdie pragtige venue. Mooi geboue, verskeie onthaalopsies, perdestalle en talle ander wonderlike elemente maak deel...
by Troukoors | Apr 7, 2019 | Beplanning
Troues by Duck Point Venue, onder leiding van funksiehoof Jean-Prieur du Plessis, loop nie net seepglad af nie, maar is ook altyd iets waaroor gaste vir weke daarna praat. An-Sophie Jonker het meer gaan uitvind oor D-dag by hierdie besonderse bestemming. Troues by...
by Troukoors | Apr 7, 2019 | Beplanning
Blomme en dekor hoef nie noodwendig jou spesiale dag in oorvloed te oorheers nie. Meraki Floral and Décor Design verklap hoe minder in dié geval meer kan wees. “Hoe minder, is meestal mooier,” so glo Caro van Meraki Floral and Décor Design. Met slegs enkele elemente...
by Troukoors | Mar 24, 2019 | Beplanning
Klip River Country Estate is ʼn sjarmante venue op die oewer van die Kliprivier in die Vaaldriehoek en die perfekte keuse vir jou droomtroue. As jy ’n sprokiesagtige woudtroue beplan, is daar nie baie venues wat die ding sal doen nie. Daarom is Klip River Country...
by Troukoors | Mar 11, 2019 | Beplanning
Die diensverskaffers wat jy vir jou troue gebruik bepaal die sukses van hierdie geleentheid. De la Mas het vir An-Sophie Jonker vertel wat elke bruid moet weet. De La Mas is ʼn troubestemming wat in Pretoria geleë is. Bruidspare is altyd bekommerd dat diensverskaffers...