Kies so die regte troulokaal

Hoe kies jy tussen ‘n stylvolle troue in die wynlande of ‘n boeremakietie in die Vrystaat? Om die plek te kies waar julle drome ‘n realiteit gaan word, is een van die eerste stappe waarmee troubeplanning afskop. Dit is die grootste besluit wat julle...

As jy jou troue moet uitstel

Suid-Afrikaners is van Vrydag af huisgebonde en paartjies wat binne die volgende twee maande sou trou, gaan moet uitstel. Hanteer dit so om dit vir jouself en almal anders makliker te maak. Om die verspreiding van die wêreldwye Koronavirus-epidemie te bekamp, het...

Inspirasie vir jou Kersfeestroue

Baie bruide droom van ’n Kersfeestroue en dit was ook die inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie by Duck Point Venue. Duck Point Venue se geliefde troukoördineerder, Jean Prieur du Plessis, wou graag die jaar op ’n hoë en mooi noot afsluit en het daarom...

’n Handruiker wat vir altyd hou

Jou handruiker kan ’n pragtige aandenking word van julle mooiste dag met Forever Bouquets. An-Sophie Jonker verklap meer hieroor. “Vir altyd en ewig, tot die dood ons skei.” Sal jy wil hê jou handruiker moet net soos julle troubeloftes vir altyd en ewig mooi bly?...

Stel ’n realistiese troubegroting op

Jou troubegroting hoef nie ’n demper te plaas op julle mooiste dag nie. Laai hierdie oulike voorbeeld af om seker te maak dat jy van niks vergeet nie en dat jou spaarvarkie heel bly. Om ’n troubegroting op te stel is nie maklik of lekker nie, maar as dit eers gedoen...

Raad vir jou tweede troue

Wanneer die lewe jou die kans gee om vir ’n tweede keer troue te hou, na dood of ’n egskeiding, voel bruide dikwels onseker oor hoe om dit te benader. Minette Badenhorst gee raad. Baie mense voel dat ʼn tweede troue ʼn klein byeenkoms moet wees, met net naby familie en...