Eilande waar julle kan wittebrood hou
Eilande is deesdae die gewildste bestemming vir ’n wittebrood onder paartjies. An-Sophie Lourens vertel jou ’n bietjie meer oor wat jou opsies is. Hoe kies ʼn mens tussen olifantritte en kosmarkies in Phuket, wit seesand en skemerkelkies in Zanzibar of snorkel in...
Wittebrood in die wolke
Jou wittebrood moet onvergeetlik wees, daarom is dit belangrik om die regte bestemming te kies. Minette Badenhorst het by Clouds End Boutique Guest House & Spa gaan uitvind wat jy ingedagte moet hou wanneer jy kies. Waar die wittebrood gehou gaan word, is vir...
Troulokaal 101 – omskep joune so in ’n sprokieswêreld
Die troulokaal is die hartklop van jou troue en moet daarom perfek lyk op die dag. Yolanda Wessels het by Black Oystercatcher gaan uitvind hoe om die beste te verseker dat alles mooi en seepglad verloop. ’n Troulokaal kan jou gaste na hul asem laat snak, so moet...
Paartjies wat mekaar voor die troue sien
Paartjies wat mekaar voor die troue sien, raak al hoe meer algemeen en dit kan baie voordelig wees. Lees verder om te sien of dit vir jou is. Baie paartjies meen dat dit bloot bygelowig is dat hulle mekaar nie voor die seremonie mag sien nie. Eintlik verkies baie...
Troubeplanning moenie jou lewe oorvat nie
Troubeplanning kan ’n vreugde of ’n groot bron van konflik wees... veral as dit jou lewe oorneem. Vind uit of jy moet afskaal. Troubeplanning is lekker en jy kan uiting gee aan jare se droom en versamel. Maar wat as dit die mense rondom jou heeltemal wegstoot......
DJ 101 – kies die regte een vir jou groot dag
Die DJ kan jou troudag maak of breek. Daarom is dit belangrik dat jy reg kies. Minette Badenhorst het by Simpsons Mobile gaan uitvind hoe paartjies hierdie keuse moet benader. Die regte DJ en musiek vir julle troudag maak ʼn groot verskil aan die atmosfeer van die...
Trouhutsmerk 101 – kies só die regte een!
’n Trouhustmerk is in vandag se tyd nogal heel gewild. Maar wat is die doel daarvan en hoe kies jy een? Lees verder om uit te vind. So, julle beplan ’n ultra-moderne troue, met ’n trouwebblad, elektroniese uitnodigings, ’n gesamentlike e-posadres en spesiale...
Beplanningsfoute wat bruide maak…
Beplanningsfoute is iets wat met enige bruid kan gebeur en dit hoef nie die einde van die wêreld te wees nie. Christell du Preez van The Peachy Peony het raad. Daar is soveel lysies wat gepaard gaan met troues. Die lysie van wat julle alles nodig het om die groot...