Verversings voor die onthaal
Verversings voor die onthaal is ʼn gunsteling by troues. Dit skep ʼn ontspanne atmosfeer en kry almal in ʼn vrolike, feestelike bui. Bier en siders is wel die mees algemene verversings, maar is verseker nie die enigste opsie nie. Bier en ander gebottelde drankies...
Middagtroue 101- rig jou venue so in
’n Middagtroue kan lekker gesellig wees en jou venue eintlik meer komplementeer as wat jy sou dink. Ourief se span gee vir Minette Badenhorst raad oor hoe om seker te maak jy kry die beste uit jou middagtroue uit. Ourief is ʼn unieke plattelandse venue wat net...
Huur slim wanneer jy trou!
Huur die meeste van jou trou-items - dit is onlogies om nie alle beskikbare hulpbronne te ondersoek en te oorweeg nie. Charlene Kotzé het gaan kers opsteek by kenners oor die moets en moenies. Daar is soveel moontlikhede, dat dit die keuses rondom die huur van...
Trougaste kan só gemaklik gehou word!
Trougaste is gewoonlik honger en geïrriteerd na die lang kerkseremonie. Verdere lang rondstaansessies kan nog meer sieldodend wees. Charlene Kotzé het gaan uitvind hoe om trougaste geduldig en rustig te hou tydens eindelose familiefoto’s. Geen troue het waarskynlik...
Geskenkregisters 101
Geskenkregisters is nie meer ʼn nuutjie in die troubedryf nie. An-Sophie Lourens het gaan ondersoek instel oor die moets en moenies hiervan. Die afgelope paar jaar se gebruik van geskenkregisters, het ʼn paar moets en moenies begin uitwys. As jy geskenkregisters...
Inspirasie vir ’n moderne sprokiestroue
’n Bietjie inspirasie kan jou help om ’n pragtige troue te skep. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor vandag se gestileerde fotosessie. Vandag se gestileerde sessie het baie selfdoen-elemente wat bruide kan gebruik op hulle groot dag. Die kleurkombinasies...
Verlowingspartytjie in die winter
Jou verlowingspartytjie kan warm en snoesig wees met die regte benadering. An-Sophie Lourens deel kreatiewe maniere om jou gaste gelukkig te hou. Warmsjokolade, dik komberse en ure se flieks kyk, klink ʼn bietjie lekkerder op ʼn koue wintersaand as om uit te gaan...
Vreemde troutradisies van regoor die wêreld
Troutradisies kan soms baie vreemd wees en baie moderne paartjies wyk heeltemal af hiervan. Daar is egter erger troutradisies as die gewone ruiker en kousband. Gina van Staden het gaan loer wat in ander kulture gedoen word. Almal weet van die “iets oud, iets nuut,...