Klip River Country Estate op die oewer van die Kliprivier
Klip River Country Estate is ʼn sjarmante venue op die oewer van die Kliprivier in die Vaaldriehoek en die perfekte keuse vir jou droomtroue. As jy ’n sprokiesagtige woudtroue beplan, is daar nie baie venues wat die ding sal doen nie. Daarom is Klip River Country...
Diensverskaffers 101 met De La Mas
Die diensverskaffers wat jy vir jou troue gebruik bepaal die sukses van hierdie geleentheid. De la Mas het vir An-Sophie Jonker vertel wat elke bruid moet weet. De La Mas is ʼn troubestemming wat in Pretoria geleë is. Bruidspare is altyd bekommerd dat...
Troue in die bos by Sekopo Private Game Reserve
’n Troue in die bos, is presies wat jy sal kry wanneer jy by Sekopo Private Game Reserve gaan aanklop. An-Sophie Jonker verklap mooi oor hierdie oulike venue. Sekopo Private Game Reserve, geleë in die Waterberg distrik naby Naboomspruit, staan reg om jou te help...
Oppie Plaas is die perfekte plek vir jou plaastroue
Oppie Plaas… ʼn lekker sterk koppie boeretroos, varsgebakte melktert, vlaktes met groen gras, beeste wat wei, die hoenders wat kekkel en kraai, ʼn ou draadloos en sielsrus. Dit is slegs ʼn paar woorde wat meeste van ons, ons mee kan vereenselwig as ons dink aan...
Troutendense vir die nuwe jaar
Troutendense kom en gaan en dit is belangrik om op hoogte te bly van wat gewild gaan wees en wat nie. An-Sophie Jonker gesels met Tsekama hieroor. Tsekama Wedding Venue and Private Game Reserve het talle nuwe troutendense by hulle troues weerspieël in 2018. So kom...
Papierblomme vir jou mooiste dag
Papierblomme is die perfekte oplossing as jy nie kans sien om ʼn appel en ʼn ui te betaal vir die blomme op jou troue nie en ook om die moontlikheid van verlepte blomme te voorkom. Papierblomme is ʼn nuwe dekortendens wat groot aftrek kry. Minnette Badenhorst van...
Monte de Dios – die perfekte plek vir jou sprokiesverhaal
Monte de Dios laat jou dadelik terugdink aan jou gunstelingsprokiesverhaal as kind. Met die Bronberg en pragtige perde in die agtergrond, is dit die perfekte plek vir ʼn sprokiesverhaal troue. Alesia van Achterbergh, koördineerder en beplanner, vertel ons presies...
Tydlyn vir die foto’s op jou troue
Jou troudag se tydlyn is tot in die fynste detail uitgewerk. Al probleem is, jou fotograaf lig jou in, jou tye gaan nie werk met al die foto’s wat julle wil neem nie. Hoe nou gemaak? ʼn Uitstekende fotograaf, Shandré, van Floral Photography, gee vir ons twaalf...