Wittebrood op die Tuinroete
Jou wittebrood moet onvergeetlik wees, daarom is dit belangrik om die regte bestemming te kies. Minette Badenhorst het by Clouds End Guest House & Spa gaan uitvind wat jy in gedagte moet hou wanneer jy kies. Waar die wittebrood gehou gaan word, is vir die...
Liefde is MNW Photography se inspirasie
’n Liefde en passie vir wat hulle doen en die kosbare oomblikke tussen die paartjies wat hulle afneem, is die grootste rede hoekom MNW Photography doen wat hulle doen. Minette Badenhorst het meer hieroor gaan uitvind. MNW Photography is ʼn man- en vrou-span, wat...
Fotograaf 101 – Maak die regte besluit
Die fotograaf speel ’n groot rol in jou groot dag. Minette Badenhorst het met Image2U Photography gaan gesels oor hoe jy hierdie keuse moet maak. Image2U Photography is passievol oor troufotografie. Hierdie getroude paartjie is bekend vir hulle opwindende en...
Trouvideo’s 101 – wat jy moet weet
Trouvideo’s is een van die beste maniere om jou spesiale dag te herleef. Daar is wel baie aspekte om in gedagte te hou om die beste besluite te neem wanneer dit by jou trouvideo’s kom. Videograaf, Zandre Rossouw van Cinastage Studios, gee vir An-Sophie Jonker sy...
Troubeplanning oor ’n afstand
Troubeplanning, veral oor ’n afstand, maak grotendeels staat op watter verskaffers jy gebruik en of hulle betroubaar is. Johan Ungerer gesels met Marlize Leyden oor hoe hy te werk gegaan het om ’n Weskustroue vanuit Gauteng te beplan. Op ’n windstil Weskus-namiddag...
Monte De Dios – die perfekte plek vir jou sprokiestroue
Monte De Dios is ’n pragtige Spaanse Villa wat alles waarvan jy kan droom vir jou spesiale dag saamvat. Minette Badenhorst het meer gaan uitvind oor hierdie pragtige venue. Mooi geboue, verskeie onthaalopsies, perdestalle en talle ander wonderlike elemente maak...
Troues by Duck Point
Troues by Duck Point Venue, onder leiding van funksiehoof Jean-Prieur du Plessis, loop nie net seepglad af nie, maar is ook altyd iets waaroor gaste vir weke daarna praat. An-Sophie Jonker het meer gaan uitvind oor D-dag by hierdie besonderse bestemming. Troues by...
Blomme hoef nie jou troue te oorheers nie
Blomme en dekor hoef nie noodwendig jou spesiale dag in oorvloed te oorheers nie. Meraki Floral and Décor Design verklap hoe minder in dié geval meer kan wees. “Hoe minder, is meestal mooier,” so glo Caro van Meraki Floral and Décor Design. Met slegs enkele...