Welkomdrankies wat anders is as die gewone
Welkomdrankies wat anders is as die gewone, is deesdae ’n groot tendens wanneer dit by troues kom. Minette Badenhorst deel oulike idees, wat meer kreatief is as die tradisionele glasie sjerrie. Omdat welkomdrankies deel vorm van elke troue, het diensverskaffers...
Buitegemeenskap van goedere getroud 101
Buitegemeenskap van goedere is die nuwe gonswoord onder paartjies wat gaan trou. Maar wat beteken dit? Cecile Roux van Basson Roux Attorneys gee meer inligting hieroor. ’n Huwelik buitegemeenskap van goedere word beklink deur ’n huweliksvoorwaardekontrak (HVK) op...
Familiedrama op jou troudag
Familiedrama is iets waaroor elke bruidspaar nagmerries het voor hulle troue. Hanteer die situasie so wanneer daar botsende persoonlikhede op jou gastelys is. Elke familie het sy probleme, maar dit is nie nodig dat dit vir die bruid en bruidegom spanning moet...
Regsaspekte waarvan elke paartjie moet weet
Die regsaspekte van ’n huwelik, is iets waaroor paartjies selde wil dink. Maar dit is belangrik. Cecile Roux van Basson Roux Attorneys verklap wat verloofdes moet weet. Baie geluk! Jou lewensmaat het die groot vraag gevra en jy het ja gesê. Daar is so baie reëlings...
Peuselhappies of voorgereg vir jou troue?
Peuselhappies en verwelkomingsdrankies is deesdae ’n meer gewilde keuse vir troues as ’n aansitvoorgereg. Is dit swak etiket om nie met so ̓n formele geleentheid, ̓n driegangmaaltyd te bedien nie? Dit is jou keuse hoe jy wil onthaal op jou troue en of jy...
Eerste dans – alles wat jy moet weet
Die eerste dans as man en vrou is vir paartjies baie belangrik. An-Sophie Lourens verklap alles wat jy moet weet om hiervoor voor te berei. As jou beurt naby is om die knoop deur te haak, mag jy dalk gemengde gevoelens ervaar as jy die woorde “die eerste dans”...
Dekor-items vir die moderne troue
Die dekor-items wat jy vir jou groot dag kies, kan ’n groot invloed hê op die eindresultaat en foto’s. Minette Badenhorst gee raad oor wat tans in die mode is en jou troue pragtig sal laat lyk. Dekor is een van die belangrikste keuses van enige troue en is ʼn...
Ouer gaste by jou troue
Ouer gaste is algemeen by troues, veral as oupas en oumas deel in hulle kleinkinders se groot dag. Mercia Eksteen verklap hoe jy spesiale voorsiening kan maak vir hierdie kosbare mense by jou troue. Daar is so baie maniere waarop jy die ouer gaste by ’n troue kan...