Liefde oorwin alle hartseer

Liefde het al die uitdagings op Schalk en Marla se verhoudingspad oorwin. Minette Badenhorst vertel meer oor die paartjie se pad kansel toe.   Na ʼn tragiese gebeurtenis in 2014, kort voor hulle oorsponklike troudatum, het ʼn wonderwerk en ʼn bondeltjie liefde hulle...

Resepte vir troukoeke wat anders smaak

Nuwe resepte kan jou troudag baie interessant maak. Tradisionele troukoek is uit en paartjies beweeg ook weg van gewone sponskoek, want die opsies is eindeloos. Trouvrou deel hierdie twee heerlike resepte met ons om jou troukoek meer interessant te maak. Jou troue is...

Regsaspekte waarvan elke paartjie moet weet

Die regsaspekte van ’n huwelik, is iets waaroor paartjies selde wil dink. Maar dit is belangrik. Cecile Roux van Basson Roux Attorneys verklap wat verloofdes moet weet. Baie geluk! Jou lewensmaat het die groot vraag gevra en jy het ja gesê. Daar is so baie reëlings...

Kleurryke inspirasie vir jou groot dag

Kleurryke, eklektiese troues gaan oor die volgende paar maande koning kraai onder verloofde paartjies. Bella Fiore en Pistachio Photography deel inspirasie vir hierdie tema. Warm, kleurryke dekor en blomme is gekies vir hierdie gestileerde fotosessie, waaroor die...

Peuselhappies of voorgereg vir jou troue?

Peuselhappies en verwelkomingsdrankies is deesdae ’n meer gewilde keuse vir troues as ’n aansitvoorgereg. Is dit swak etiket om nie met so ̓n formele geleentheid, ̓n driegangmaaltyd te bedien nie? Dit is jou keuse hoe jy wil onthaal op jou troue en of jy peuselhappies...