Verlowingsfotosessie met Proteas

’n Verlowingsfotosessie met Proteas by Harmonie Proteas was wat Mart-Mari graag wou hê vir haar en Andrew se eerste paartjiesessie saam. Simoné Venter is die fotograaf wat Andrew en Mart-Mari se verlowingsfotosessie moontlik gemaak het. Sy meen dat die paartjie baie...

Vars asem op jou troudag

’n Vars asem en gesonde tande is noodsaaklik op jou troudag. September is Nasionale Mondsorgmaand en Minette Badenhorst deel hoe jy kan seker maak dat jou glimlag pragtig vertoon op kamera. Jou troudag gaan gewoonlik gepaard met duisende foto’s en elke bruid wil...

Buitegemeenskap van goedere getroud 101

Buitegemeenskap van goedere is die nuwe gonswoord onder paartjies wat gaan trou. Maar wat beteken dit? Cecile Roux van Basson Roux Attorneys gee meer inligting hieroor. ’n Huwelik buitegemeenskap van goedere word beklink deur ’n huweliksvoorwaardekontrak (HVK) op te...

Blommetema vir jou groot dag

’n Blommetema, in helder kleure, is die perfekte manier om die opwinding van jou groot dag vas te vang. Velani Venter Photography deel hierdie mooi fotosessie met ons. Troues word geassosieer met vrolikheid, vlinders en liefde. Daarom is die dekorkeuses wat jy maak...

Familiedrama op jou troudag

Familiedrama is iets waaroor elke bruidspaar nagmerries het voor hulle troue. Hanteer die situasie so wanneer daar botsende persoonlikhede op jou gastelys is. Elke familie het sy probleme, maar dit is nie nodig dat dit vir die bruid en bruidegom spanning moet...