Troue in ’n klassieke antieke styl

’n Troue in ’n klassieke antieke styl was presies wat Donovan en Courtney vir hulle spesiale dag wou hê. Lees verder om foto’s van hulle mooi dag te sien. Donovan en Courtney het by die beeldskone Oakfield Farm troue gehou. An-Sophie Lourens het gaan uitvind hoe hulle...

Liedjie vir julle eerste dans

Die liedjie waarmee julle die dansbaan open op julle troudag is baie spesiaal. Maak so seker dat julle die regte keuse maak… Julle eerste dans as meneer en mevrou is baie belangrik omdat al julle gaste se oë op julle vasgenael gaan wees. Hier is raad om seker te...

Manstrouringe wat gewild gaan wees in 2018

Manstrouringe was vroeër jare eenvoudig en het heeltemal van die vrou afgehang. Deesdae is manstrouringe baie meer modieus, met baie meer detail. Mans word nou ook toegelaat om hulle uniekheid in hulle ring te weerspieël. Daar is ’n groot verskeidenheid manstrouringe...

Troukoors-fotosessie by Lace on Timber

Die Troukoors-fotosessie wat vir die nuwe tydskrif afgeneem is by Lace on Timber het nie net pragtig uitgekom nie, maar was ook groot pret. Dit is vir ons ’n groot voorreg om vandag te kan spog met die mooi foto’s wat geneem is tydens die Troukoors-fotosessie. Hierdie...

Trouroktendense vir 2018

Trouroktendense kan handig te pas kom wanneer jy op soek is na die mooiste rok vir jou perfekte dag, alhoewel dit nie die alfa en omega is nie. An-Sophie Lourens het by Bride&Co gaan hoor watter ontwerpe gewild gaan wees in die nuwe jaar. KLIEK HIER OM TROUKOORS...