Verlowingsfoto’s in die veld

Verlowingsfoto’s is ’n gewilde tendens onder paartjies. Vandag deel ons ’n pragtige fotosessie deur Corene Photography en A&E Wedding & Function Decor wat in die veld afgeneem is. Verlowingsfoto’s is regtig ’n goeie proeflopie vir die ware jakob en kan baie...

Wittebroodsakkie 101 – wat jy moet saamvat

’n Wittebroodsakkie, met alles wat jy mag nodig kry, is noodsaaklik tydens julle eerste vakansie saam as man en vrou. Maar wat pak jy? Minette Badenhorst gee raad. Daar is ’n paar items waarsonder jou wittebroodsakkie net nie kan wees nie. Hier is ʼn lysie van alles...

Trouwebblad 101 – hoekom jy een moet hê

’n Trouwebblad is ’n oulike idee om jou gaste op hoogte te hou van al die reëlings vir julle groot dag en kan selfs jou trou-uitnodiging vervang. Mercia Eksteen het meer hieroor gaan uitvind. Deesdae doen ons inkopies aanlyn, ons maak vriende op sosiale media en...

Dekor-items om jou troue te versier

Die regte dekor-items kan jou troue regtig mooi laat lyk. Mercia Eksteen deel vyf oulike items wat deel moet vorm van elke troue se dekor. Flambojant, elegant, sjiek, vintage en rustiek is van die temas om te oorweeg wanneer jy jou troue begin beplan. Die dekor-items...

Soetgoed vir jou troudag

 Lorraine Swanepoel is nie net ’n suksesvolle besigheidsvrou en die eienaar van Cocovanilla Foods en Bang vir Bak nie, sy is ook ’n bekende gesig op die Suid-Afrikaanse kassie. Daarom is ons ongelooflik trots om aan te kondig dat Lorraine nou ook Troukoors se...