by Troukoors | Jul 11, 2020 | Ongekategoriseerd
Na maande se beplanning breek jou troudag aan en dis tyd om die vrugte te pluk van jou harde werk. Ongelukkig verloop alles nie altyd volgens plan nie, so wees voorbereid… Volgens Veronique Joseph moet elke bruid ’n krisiskissie byderhand hê, sodat sy die klein...
by Troukoors | Jul 7, 2020 | Ongekategoriseerd
’n Mooi en intieme troue vir sangeres, Verona Goslett, het die groot bruiloffees wat aanvanklik beplan was vervang. Minette Badenhorst verklap meer oor hulle spesiale dag. As gevolg van die Covid-19 pandemie en die nationale inperkings, kon Verona en FP nie hulle...
by Troukoors | Jun 17, 2020 | Ongekategoriseerd
Christiaan Baartman se nuwe enkelsnit en musiekvideo gee die bruidegom se perspektief van die troudag. Minette Badenhorst deel meer hieroor in vandag se artikel. Christiaan Baartman se splinternuwe enkelsnit, My Vrou, is onlangs aan radiostasies landswyd vrygestel en...
by Troukoors | Jun 12, 2020 | Ongekategoriseerd
Reinard en Tania Kruger het hulle toegewyde liefde aan mekaar bewys deur nie terug te staan vir die Covid-19 beperkings op troues nie, maar steeds voort te gaan met hulle troudag. Reinard, die baskitaarspeler en agtergrondsanger van die musiekgroep, Wit Kasteel,...
by Troukoors | May 12, 2020 | Ongekategoriseerd
Gelukkig laat die liefde hom nie onderkry nie, nie eers deur ’n pandemie wat troudagdrome en lewens verwoes nie. Omroeper, televisieaanbieder en joernalis, Verona Goslett, het pas ’n pragtige ballade oor die liefde met die naam, Voorwaardes, bekendgestel. Alhoewel sy...