ESPOUSAL – die trou-ekspo van die toekoms

ESPOUSAL hou binnekort Suid-Afrika se eerste aanlyn trou-ekspo. Lees verder om te sien wat jy kan verwag en hoe jy kan deel wees van hierdie ervaring. Wanneer jy die woord “trou-ekspo” hoor, dink jy onwillekeurig aan groot groepe mense wat onder een dak saamdrom om...

Eksklusief: MWAH! se Loriska trou

Loriska Bubb, een van die lede van die bekende meisiesgroep, MWAH!, het onlangs trou beloof aan die liefde van haar lewe. Sy vertel meer oor haar spesiale dag. Erwin en Loriska het mekaar by ’n braai ontmoet en sy was dadelik aangetrokke tot hierdie lang atletiese...

Omskep self julle eerste liefdesnes

Elzette Esplin van One Off Design in Sasolburg sê dat dit goed is vir pasgetroudes om ՚n huis te kies wat hulle saam kan omskep. Lees verder hoe pasgetroudes, met behulp van die sementbasis produk Mixx, ՚n stukkie van albei in hul nuwe liefdesnes kan vasvang. AS...

Wen ’n Military Wives-geskenkpak

Vyf gelukkige lesers kan elk ’n Military Wives-geskenkpak wen vir die kombuis! Lees verder om te sien hoe. Military Wives, ’n lieflike rolprent oor hoe vroue mekaar deur middel van musiek inspireer en motiveer terwyl hulle mans weg is van die huis af vir diensplig,...